Ontdek alles oor goud: waar dit vandaan kom, waar mens dit kry en hoe dit ons lewens beïnvloed.

Leer om ‘n woer-woer te maak
Sias en Mias (veral Sias) is al weer in die moeilikheid…

Kom kyk wat die Knoffels aanvang.
Leer hoe om melkkos te maak en nog baie meer…
Volgende maand in Beiteltjie

Leer alles onder die son oor die son
Maak jou eie sonstoof vir goedkoop en kook jou kos gratis vir altyd!
Bou ‘n vuurtoring wat lig maak!
Leer hoe om melktert soos ouma s’n te bak.
Die Knoffels het groot nuus!